Modulekode | JMN 453 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig metodes en vaardighede in Fisiese wetenskappe; tematiese beplanning; keuse en gebruik van verskillende hulpbronne; assesserings- praktyke; kommunikasie vaardighede en klaskamerbestuur in Fisiese wetenskappe onderwys. Pedogogiese kennis van inhoud. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App