Jaarboeke

Gevorderde gevalle in marknavorsing 817


 
Modulekode BEM 817
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Gevorderde gevalle in marknavorsing wat die toepassing van kwantitatiewe, kwalitatiewe en statistiese toepassings in marknavorsing binne die verskeie sektore van besigheid en industrie toelig.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes Appropriate courses in Statistics and Research Methodology in the preceding qualification.
Kontaktyd 2 ure per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Bemarkingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences