Jaarboeke

Veekundige ekologie 260


 
Modulekode VKU 260
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Veekunde-ekologie, wisselwerking tussen genotipe en omgewing. Veekundig-ekologiese faktore wat streeksindeling beïinvloed. Veekundige ekologiese faktore wat in oorweging geneem moet word by die verkryging van die produksiefaktore, beplanning en bestuur van die veeboerdery-onderneming. bewaringsboerdery en aangepaste boerdery- en bestuurstelsels; omgewingsbewaring.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes VKU 250 GS of TDH
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences