| Modulekode | SOC 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Deel 1: Sosiale stratifisering: Ras, klas en gender Deel 2: Die sosiologie van instellings Die sosiale dinamiek van samelewingsinstellings soos die gesin, die staat, die ekonomie, godsdiens, onderwys, en burgerlike samelewing met ’n spesifieke fokus op die Suider-Afrikaanse problematiek word in hierdie afdeling behandel. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Musiek Musiek BA Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BMaatskaplike Werk Maatskaplike Werk BPolSci Internasionale Studies BPolSci Politieke Studies BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BStads- en Streekbeplanning Stads- en Streekbeplanning BTh Teologie |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App