Jaarboeke

Periodontologie 171


 
Modulekode PDL 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module sal die mondhigiëne student met kennis van die volgende toerus: • Makro- en mikroskopiese eienskappe van die periodontium • Funksie van die periodontium • Evaluering en diagnose van periodontale siektes • Bepaling van risikofaktore van periodontale siektes
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Periodonsie en Mondgeneeskunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences