Modulekode | PHY 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Relativistiese kinematika, fundamentele beginsels van elementêre deeltjiefisika, die vier natuurkragte en die Standaardmodel, verder as die Standaardmodel, vroeë heelalkosmologie (inflasie, bariogenese), die Kosmiese Mikrogolfagtergrond, hoë-energie sterrekunde (kosmiese strale, gammastrale en neutrinos), gravitasiegolwe, donker materie (bewyse, candidate, opsporing), donker energie en die Standaard Kosmologiese Model. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PHY 255 en PHY 263 en PHY 356 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App