Modulekode | ORD 372 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n keuse module en is beplan rondom ortodonsie as ‘n hoofveld van studie. Dit sluit in: • Analise van kefalometriese natrekke • Verskillende vaste ortodontiese tegnieke • Ortodontiese prosedures gerig op die omvang van die beroep van mondhigiëne • Aanbieding van seminare |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies (10 weke) |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Ortodonsie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App