Modulekode | PLC 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Capita selecta uit enige van die volgende: (a) Privaatregtelike status van kinders in Suid-Afrika (b) Ouer-kind-verhouding (c) Kinderregte en ouerlike verantwoordelikhede (d) Aanneming en alternatiewe sorg (e) Reproduktiewe regte en die reg op gesondheidsorg (f) Teorieë met betrekking tot kinderregte |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App