Modulekode | GPC 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Oorsig van kontraksluiting (b) Wilsooreenstemming en faktore wat wilsooreenstemming beïnvloed (c) Tyd en plek van kontraksluiting (d) Effek van die Grondwet op kontrakte (e) Oorsig van kontrakbreuk en remedies (f) Kansellasie as remedie vir kontrakbreuk (g) Skadevergoeding |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App