Modulekode | GNR 757 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module bespreek debatte oor gender met ‘n klem op die historiese en sosiale konteks en kragte wat vorm gegee het aan die karakter en aard van genderongelykhede en –stratifikasie in Afrika. Die module is daarop gerig om ’n kritiese perspektief op die posisie en status van vroue in Afrika te ontwikkel en om studente vetroud te maak met ’n breë stel outeurs, van wie vele op die kontinent gebaseer is. Die module bied aan studente die geleentheid om aan kerndebatte oor die aanvegbare aard van gender-emansipasie en/of -bemagtiging en die verweefdheid daarvan met breër sosiale kwessies deel te neem. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App