Modulekode | GNK 582 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om die konsepte van Huisartskunde en Gemeenskapsgesondheid te integreer vir die lewering van gesondheidsorg in Suid- Afrika. Die module-inhoud dek medies-geregtelike aspekte in die praktyk, etiese kwessies asook die benadering tot algemene probleme in die praktyk, met die klem op die toepassing van die bio-psigososiale model van sorg in die Suid-Afrikaanse Distriksgesondheidstelsel. |
Modulekrediete | 27.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BOK 480,BOK 482,GNK 481,GNK 483,GNK 484,GNK 485,GNK 486,GNK 487,GNK 385,SMO 411 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 3 praktiese sessies per week, 15 lesing per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App