Modulekode | AAN 702 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Volledige samevatting van alle Anatomiemodules op nagraadse vlak is gepubliseer in die Studiehandleiding vir Nagraadse Anatomiekursusse wat op aanvraag by die Departement Anatomie beskikbaar is. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 ppraktiese sessie per week, 3 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App