Modulekode | NEX 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Bywoon van en deelname aan besoeke aan metallurgiese aanlae, insluitende 'n vyfdagtoer gedurende die laaste vol week van die halfjaarreses en ses halfdagbesoeke gedurende die semester. Assessering is op grond van geskrewe verslae en mondelinge aanbiedings. Die aanlegbesoeke sluit hidrometallurgiese, pirometallurgiese, mineraalprosessering- en materiaalprosesseringsaanlae in. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | (NMP 310) |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 6 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Materiaalkunde en Metallurgies |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App