Modulekode | IHL 112 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot verpleging en professionele praktyk (insluitende ’n oorsig van die geskiedenis van verpleging). Beginsels van ’n terapeutiese, veilige en risikovrye praktyk. Terapeutiese gebruik van die self. Konsepte wat verband hou met gehaltesorg. NB: Slegs vir BCur-studente. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App