Jaarboeke

Fisiologie 162


 
Modulekode FSG 162
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Sirkulatoriese fisiologie: Liggaamsvloeistowwe, hematologie, liggaams-verdedigingsmeganismes, kardiovaskulêre fisiologie, limfatiese stelsel.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences