Modulekode | PHM 870 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Dit is die eerste (een-week) module aan die begin van die jaar, wat fokus op onderrig. Aan die einde van die week, behoort u ‘n beter begrip te hê van wat u wil bereik in openbare gesondheid en wat u benodig om dit te bereik. U sal waarskynlik u mening oor studiemetodes verander van individuele oppervlakkige leermetodes en memorisering, tot dieptekennisverwerwing, veral in groepsverband. Ten slotte, sal u die vermoë ontwikkel om vermeerdering in kennis in gesondheid, filosofie en etiek wat via die Internet gegenereer word tot u voordeel te gebruik. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 1 lesing per week, 1 besprekingsklas per week, 1 seminaar per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Skool vir GSOH |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App