Modulekode | KMP 381 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Beginsels van diensverskaffing in die gesondheidsisteem en spanwerk. Organisasie van gesondheidsorgdienste. Bevordering van gesondheid en primêre gesondheidsorg. Waarneming en prakties in gesondheidsorgkontekste. Waarneming van gevorderde diagnostiese en intervensieprosedures: Videofluoroskopie, diagnostiese oudiologie en neonatale ontwikkeling-sorg. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | KMP 210, 220, 281 |
Kontaktyd | 70 kliniese oefensessies, 20 seminare, 6 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App