Modulekode | FRN 866 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Vertaling van meer uitdagende gespesialiseerde tekste vanuit en in Frans. Studente word die geleentheid gebied om in spesifieke vertalingsveld van hulle keuse te spesialiseer. Professionele vertalingsprojek van gespesialiseerde teks van hulle keuse (bestaande uit ongeveer 6 000 woorde) sluit die module af. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App