Jaarboeke

Psigososiale aspekte van rekreasie en sport 711


 
Modulekode MBK 711
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die sosiologie van sport- en rekreasieverbruikersgedrag word in nasionale en internasionale konteks bestudeer. Motiveerders vir gewensde sport- en rekreasiegedrag word vanuit sportsielkundige perspektief verklaar. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)
Modulekrediete 27.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences