Modulekode | DRA 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing oor die dissipline in geheel, asook interdissiplinêr. Beplanning, navorsing, bestuur en die benutting van alle aspekte van die prosesse wat aangewend is binne komplekse en onvoorspelbare konteks. Algehele aanspreeklikheid vir die bepaling, verkryging, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepinsette. Akademiese leiding en senior bestuur. Grondige kennis oor komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluering en sintetisering van inligting en beginsels op hoë, abstrakte vlakke. Die skep van reaksies (gevolgtrekkings) op abstrakte probleme wat bestaande kennis uitbou en herdefinieer. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App