Code | Faculty |
---|---|
01264393 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Mrs I Kriel [email protected] | +27 (0)124202596 |
Prof I Pikirayi [email protected] | +27 (0)124204661 |
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing binne die hoofdissipline sowel as interdissiplinêr. Beplanning, bronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte of prosesse binne komplekse en onvoorsienbare verbande. Volledige toerekenbaarheid vir die bepaling, bereiking, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepuitsette. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing binne die hoofdissipline sowel as interdissiplinêr. Beplanning, bronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte of prosesse binne komplekse en onvoorsienbare verbande. Volledige toerekenbaarheid vir die bepaling, bereiking, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepuitsette. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe.Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App