Modulekode | LOT 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die lewensontwerp module is daarop gemik om ? teoretiese oorsig van beroepsteorieë te gee, met ‘n fokus of die lewensontwerp paradigma binne die Suid-Afrikaanse beroepsleidingkonteks. Die module sal studente toerus met die nodige kennis en vaardighede om betekenisvolle en relevante beroepsleiding te verskaf deur die toepassing van relevante beroepsteorieë en die beginsels van lewensontwerp. Studente sal blootgestel word aan die gebruik van beroepsinligting en -opvoeding om die ontwikkeling van ? beroep te begelei. Studente sal leer hoe om die proses van lewensontwerp met leerders te fasiliteer ten einde ? balans te verkry tussen die daarstel van ? beroep en ander lewensuitdagings.
|
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | geen voorvereistes |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App