Modulekode | PUB 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Uitgee in die Tydskrif- en Korporatiewe Omgewing. 'n Inleiding tot die uitgeewaardeketting soos toegepas op tydskrifte en korporatiewe publikasies; die uitgee-omgewing van tydskrifte en korporatiewe publikasies (insluitende soorte tydskrifte en korporatiewe publikasies, lesers, marksegmentering); die werwing van skryfwerk vir tydskrifte en korporatiewe publikasies; produksieprosesse; verkope en bemarking; verspreiding. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App