Modulekode | CHM 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Algemene inleiding tot anorganiese, analitiese en fisiese chemie. Nomenklatuur van anorganiese en ioniese verbindings, stoïgiometriese berekeninge van chemiese reaksies, redoksreaksies, oplosbaarhede en oplossings, atoomstruktuur, periodisiteit. Molekulêre struktuur en binding, gebruik van die VSEPA-model. Beginsels van reaktiwiteit, elektrochemie, energie en chemiese reaksies, entropie en vrye energie. Toepaslike oefenklasse en praktika. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese ENGAGE
BIng Chemiese Ingenieurswese BIng Chemiese Ingenieurswese ENGAGE BIng Elektriese Ingenieurswese BIng Elektroniese Ingenieurswese BIng Metallurgiese Ingenieurswese BIng Mynbou-ingenieurswese BIng Mynbou-ingenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese ENGAGE |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 webgebaseerde periode per week, 1 besprekingsklas per week, 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App