Modulekode | DNP 153 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Verpleegkundige hantering van noodsituasies en rampe in die gemeenskap. Die behoefte aan noodsorg. Voorsiening van nood-mediese dienste. Die impak van noodsituasies en rampe op die gemeenskap. Unieke behoeftes ten tye van buitengewone nood. Noodhulp en basiese voor-hospitaalse noodsorg. Psigiatriese noodgevalle: selfmoordrisiko, aggressie, selfvernietigende gedrag en emosionele trauma. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App