Jaarboeke

Hebreeus 210


 
Modulekode HEB 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hebreeuse tekste – sintaksis Basiese sintaktiese teorie en toepassing op geselekteerde Hebreeuse tekste. Hebreeuse prosa – teksanalise Basiese teorie van volledige teksanalise en toepassing op geselekteerde OT-prosatekste.
Modulekrediete 16.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes HEB 110, 120
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences