Modulekode | FRN 764 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Didaktiek van Frans as vreemde taal Hierdie module hersien tradisionele en moderne benaderings tot taal onderrig, met spesifieke aandag aan vreemde taal onderrig in multilinguistieke konteks. Teorie van die verskeie benaderings word gekoppel aan praktiese opdragte waarin hoofstroom sowel as innoverende benaderings verken word. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App