Modulekode | JMM 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | ‘n Holistiese benadering tot Musiekopvoeding as deel van die vak Kreatiewe Kunste word gevolg met die insluiting van die integrasie van die verskillende kunsvorme. Die fokus van die module is aktiewe deelname aan musiekmaak (musiekaktiwiteite) wat geleentheid bied vir die ontwikkeling van musiekvaardighede sowel as teoretiese kennis (musiekbegrippe). Die skoolgebaseerde aktiwiteite bied geleentheid vir praktiese ervaring. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App