Jaarboeke

Program: BAHons Internasionale Verhoudinge

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01240404 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Mr RD Henwood
[email protected]
+27 (0)124202687

Toelatingsvereistes

- ’n Toepaslike baccalaureusgraad met Internasionale Verhoudinge of ’n direk verwante rigting as hoofvak/ spesialiseringsveld.

- ’n Gemiddelde van 70% word in die hoofvak/spesialiseringsgebied vereis.
 
 

 

Addisionele vereistes

In sekere gevalle kan addisionele modules vereis word.

Ander programspesifieke inligting

In oorleg met die programbestuurder en met die goedkeuring van die departementshoof kan studente een keusemodule vanuit ’n ander dissipline neem.

Slegs sekere modules word jaarliks aangebied. Raadpleeg die departement in dié verband.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences