Modulekode | WTW 124 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | *Studente sal nie vir meer as een van die volgende modules krediet ontvang vir hul graad nie: WTW 124, WTW 146, WTW 148 and WTW 164. Hierdie module dien as voorbereiding vir studente met Wiskunde as hoofvak (ingesluit alle student wat beplan om te skryf vir WTW 218, WTW 211 en WTW 220). Die vektorruimte Rn, vektoralgebra met toepassings op lyne en vlakke, matriksalgebra, stelsels van lineêre vergelykings, determinante, Komplekse getalle en faktorisering van polinome. Integrasietegnieke en toepassings van integrasie. Die formele definisie van ’n limiet. Die hoofstelling van Calculus en toepassings. Vektorfunksies, poolvergelykings en kwadratiese krommes.
|
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BCom Ekonometrie
BCom Statistiek BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde BSc Chemie BSc Fisika BSc Meteorologie BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Voorvereistes | WTW 114 |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App