Modulekode | TKS 421 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Kledingtekstiele en -produkte vanuit 'n bemarkings- en verbruikersperspektief. Praktiese tekstiel gedragsprobleme en oplossings. ‘n Geskrewe verslag van die resultate word vereis. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | TKS 212, TKS 222 en TKS 310 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App