Jaarboeke

Oefenings- en voedingswetenskap 331


 
Modulekode FLG 331
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

* Geslote - vereis departementele keuring Meganismes van spiersametrekking en energie bronne.  Kardiorespiratoriese veranderinge, termoregulering en ander aanpassings tydens oefening.  Gebruik en misbruik van middels om prestasie te verbeter.  Praktiese werk: Toegepaste praktiese werk.

Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes BCM 251 GS, BCM 252 GS, BCM 261 GS, BCM 262 GS en FLG 221 en FLG 222
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences