Modulekode | NSK 806 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is. Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie. Die module behels verskeie temas in kognitiewe sielkunde (soos geheue en persepsie), praktiese toepassings van kognitiewe sielkunde en neurosielkunde. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (Navorsingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App