Code | Faculty |
---|---|
09133011 | Fakulteit Opvoedkunde |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 4 jaar | Totale krediete: 680 |
Modulebeskrywing | Modulekode | |
Fundamentele modules | ||
Akademiese Inligtingbestuur | AIM 101 of | |
AIM 111, 121 | ||
Geletterdhede vir die onderwys | JLZ 110, 120 of | |
JLZ 111, 121 | ||
Noodhulp | JNH 454 | |
Kernmodules | ||
Opvoedkunde | OPV 112, 122 | |
OPV 212, 222 | ||
OPV 312, 322 | ||
Geletterdhede vir die onderwys | JLZ 300 | |
Navorsingsprojek | JNM 461, 464 | |
Praktiese onderwys | PRO 280 PRO 380 PRO 452, 453 | |
Gesondheid en veiligheid | JGV 210 | |
Grondslagfase wiskunde
| JGS 121 JGS 211 JGS 212 | |
Geletterdheidspraktyke
| JGL 110 JGL 200 JGL 311 JGL 461 JGL 464 | |
Menslike bewegingstudies | JMB 124 | |
Leerondersteuning | JLD 220 | |
VKO-studies | JVK 130 | |
Professionele praktyk
| JFP 111 JFP 451 | |
Kunste en kultuur | JLK 110, 120 | |
NW en tegnologie | JST 320 | |
Lewensvaardigheidsprogram | JLP 220 | |
Metodiek van leerondersteuning | JMD 351 | |
VKO-studies of Leerondersteuning | JVK 400 of JLD 400 | |
Keusemodules Een van die volgende Afrikatale moet op eerste-jaarsvlak gekies word en tot op tweedejaarsvlak geneem word. | ||
IsiZulu | Vir beginners: ZUL 110, 120 ZUL 210, 220 Vir IsiZulu as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: ZUL 111, AFT 121 ZUL 211, AFT 220 | |
Sepedi | Vir beginners: SEP 110, 120 SEP 210, 220 Vir Sepedi as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: SEP 111, AFT 121 SEP 211, AFT 220 | |
Setswana | Vir beginners: STW 110, STW 120 STW 210, STW 220 Vir Setswana as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: STW 111, AFT 121 STW 211, AFT 220 | |
IsiNdebele (Slegs vir huistaal sprekers van isiNdebele of eerste of tweede addisionele taal) | NDE 110, AFT 121 NDE 210, AFT 220 |
Klasbywoning
Die onderwysersopleidingsprogramme van die Fakulteit Opvoedkunde is deur die Departement van Onderwys goedgekeur en geakkrediteer. Omdat die Fakulteit 'n hoë premie op die ontwikkeling van vaardighede en bekwaamhede plaas, is klasbywoning verpligtend vir onderwysstudente vir die volle duur van die opleidingsperiode soos deur SAQA (Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid) gespesifiseer.
Programaanbieding
Die NGSO bestaan uit 'n universiteitsgebaseerde leerkomponent (UBL) en 'n skoolgebaseerde leerkomponent (SBL). Die UBL-komponent word in die vorm van leerwinkels aangebied waartydens die studente 'n praktykteorie van en vir onderwys konstrueer. Vir die doel van die SBL-komponent word studente in twee vennootskapskole met verskillende samestellings vir 6 weke elk (12 weke in totaal) geplaas, waartydens hulle in die onderwyspraktyk betrokke raak terwyl hulle deur gekwalifiseerde mentoronderwysers en universiteitsmentordosente ondersteun en geassesseer word.
Spesiale eksamens
Ten einde die graad met lof te verwerf moet 'n student 'n algehele geweegde gemiddeld (GPA) van 75 % of hoër behaal in die BEd-program, met die voorwaarde dat die graad in die voorgeskrewe tydperk van 4 jaar voltooi word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App