Modulekode | NMC 123 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Inleiding tot materiale: die familie van materiale, atoomstruktuur en bindingstipes, kristaltipes en ruimtelike rangskikking van atome, rigtings en vlakke in kristalle, kristaldefekte, diffusie in vaste stowwe. Meganiese eienskappe van materiale: spanning en vervorming, meganiese toetsing (sterkte, smeebaarheid, hardheid, taaiheid, vermoeidheid, kruip), plastiese vervorming, vaste-oplossingverharding, herkristallisasie. Polimeriese materiale: polimerisasie en produksiemetodes, tipes polimeriese materiale en hul eienskappe. Korrosie van metale: meganismes en tipes korrosie, korrosietempo, beheer van korrosie. Die hittebehandeling van staal: Fe-C fasediagram, ewewigsafkoeling, verharding en tempering van staal, vlekvry staal. Komposiete materiale: Inleiding, vesel versterkte polimeriese komposiete, beton, asfalt, hout. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese
BIng Bedryfsingenieurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Meganiese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Siviele Ingenieurswese Engage |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Materiaalkunde en Metallurgies |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App