Jaarboeke

Weidingkunde 782


 
Modulekode WDE 782
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die identifisering van aangepaste weiding- en voerspesies (insluitend grasse, peulplante, voerbome en droogteverdraagsame gewasse) vir verskillende agro-ekologiese gebiede. Die vestiging, bemesting en besproeiing vereistes van verskillende weidings. Die bestuursvereistes wanneer gebruik word as groen weiding, staande hooi of opgebergde voer.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences