Jaarboeke

Geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning 820


 
Modulekode TPD 820
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Inleiding tot ontwikkeling en ontwikkelingsbeplanningsteorieë; die geïntegreerde ontwikkelingsbeplanningsproses; wetlike, institusionele en beleidsraamwerke waarbinne geïntegreerde beplanning in Suid-Afrika funksioneer; implementering van geïntegreerde ontwikkelingsplanne; gevallestudies van geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning; simulasies van geïntegreerde ontwikkelingsbeplanningsoefeninge.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 40 kontakure per semester
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Stads- en Streekbeplanning
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences