Modulekode | JOT 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Ontwerp 2 Gevorderde grafiese kommunikasievaardighede. Toepassing van ontwerpbeginsels, ontwerpelemente en ontwerptegnieke in geselekteerde praktiese projekte. Gevorderde evaluering van bestaande en eie ontwerpe. Studente moet 'n portefeulje indien. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App