Modulekode | JOT 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Ontwerp 1: Soorte ontwerp. Ontwerpaspekte. Ontwerpbeginsels, ontwerpelemente en ontwerptegnieke. Inleiding tot grafiese kommunikasievaardighede. Evaluering van bestaande en eie ontwerpe. Studente moet 'n portefeulje indien. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App