Modulekode | JMW 452 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Wiskundige Geletterheid; beplanning om temas; seleksie en gebruik van veelvuldige hulpbronne; asseseringspraktyk in Wiskundige Geletterheid; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Wiskundige Geletterheid, onderwysfilosofie in Wiskundige Geletterheid en reflektiewe praktyk. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App