Modulekode | JMN 209 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Analise van die kurrikulum en beleidsdokumente vir Fisiese wetenskappe. Lesontwerp en toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Fisiese wetenskappe. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App