Jaarboeke

Metodiek van Ontwerp en tegnologie 200


 
Modulekode JMC 200
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

'n Ontleding van die kurrikulum en beleidsdokumente vir Ontwerp en Tegnologie word gedoen. Lesontwerp in Ontwerp en Tegnologie word aangespreek. Die toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Ontwerp en Tegnologie word hanteer.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences