Jaarboeke

Lewensoriëntering 310


 
Modulekode JLO 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

DHierdie module fokus eerstens op Menseregte, en word die verskillende beleidsdokumente soos die Grondwet, Kinderwet en Skolewet ondersoek as basis vir die hantering van onderwerpe soos boelie- en aggressiewe gedrag. Die module word hanteer vanuit ‘n diverse konteks waar verskillende kulture, etniese groepe en taalgroepe gevind word.

Modulekrediete 20.00
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences