Modulekode | DFS 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Homeostase en Homeorese in diere: Termoregulering. Aanpassing van glukose, lipied en proteïen metabolisme as gevolg van kort- en langtermyn veranderinge in die toevoer en balans van nutriënte en as gevolg van veranderinge in die aanvraag deur weefsels na nutriënte gedurende verskillende fisiologiese stadia. Afwykings vanaf normale homeostase, metaboliese siektes en die voorkoming daarvan. Patogenese van ontsteking en infeksies; immuniteit. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DAF 200 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App