Modulekode | BYB 724 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om insig te verkry in die proses van die Bybelse uitleg en om in staat te wees om die verskillende benaderings tot Bybeluitleg te evalueer. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App