Modulekode | VKM 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module behels kliniese praktiese werk, gerig tot die omvang van die beroep van mondhigiëne, op regte pasiënte in die voorkomende kliniek. Met die module word beoog om ‘n mondhigiëne student die geleentheid te bied om sy/haar kundigheid, vaardigheid en gesindheid te ontwikkel deur vir ‘n pasiënt ‘n behoeftegedrewe primêre en basies-sekondêre voorkomende behandelingsplan te ontwikkel, te implementeer en te evalueer. |
Modulekrediete | 36.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 6 praktiese sessies (30 weke) |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App