Jaarboeke

Nagraadse studies in beroepshigiëne 1 873


 
Modulekode OHS 873
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

The purpose of this module is to introduce students to the basic concepts of occupational hygiene. Topics addressed in this module include occupational hygiene principles, legislation, risk management (including risk assessment), measuring environmental factors, ergonomics, biological environmental factors, psychological environmental factors, control of environmental factors, communication and report writing and toxicology. Problem-based assignments and practical work needs to be completed and submitted after completion of each unit standard.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes FLG 322 of ekwivalente beroepshigiëne-kursuswerk met 2 jaar se praktiese ervaring in die veld van beroepshigiëne.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Skool vir GSOH
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences