Jaarboeke

Forensiese kriminalistiek 707


 
Modulekode KRM 707
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Vanweë die multidissiplinêre, saamgestelde en koördinerende aard van die kriminalistiek, is die module nie sonderlike dissipline met eiesoortige metodes en tegnieke nie. Kriminalistiek behels geïntegreerde proses wat die volgende insluit • identifikasie van die misdaadhandeling en die persone daarby betrokke, hetsy lewend of dood; • veldwerkmetodes en tegnieke van die misdaadondersoeker; en • laboratoriumontledings wat gedurende die ondersoekproses gebruik word.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences