Jaarboeke

Natuurwetenskap en tegnologie 220


 
Modulekode JST 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module rus studente toe om Natuurwetenskap en Tegnologie in die VKO en Grondslagfase te verstaan en toe te pas. Algemene riglyne, denk- en ander vaardighede, konsepte, inhoudskennis, probleemoplossing, ontwerpproses, beplanning en aanbieding van geskikte aktiwiteite.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences