Jaarboeke

Aspekte van egskeidingsreg 801


 
Modulekode DLA 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Hierdie module handel primêr met regsaspekte wat tydens egskeiding ter sprake kom, insluitende die volgende: (a) Gronde vir egskeiding – hier word veral gefokus op die moontlikheid om ‘n enkele grond vir egskeiding daar te stel (b) Herverdelingsbevele (c) Verbeuringsbevele (d) Onderhoudsooreenkomste (e) Reël 43-aansoeke (f) Kinders en egskeiding – veral na die inwerkingtreding van die nuwe Kinderwet 38 van 2005
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences